top of page

Reunie Besonderhede

​

Datum:

06 - 08 November 2020

​

​

Plek:

Serengeti Karavaan Park - Groblersdal

​

​

Verblyf Opsies:

Karavaan / Tent Staanplekke & Chalets

​

Tema:

Music is my Life of Memories

Trek asseblief volgens jou gunsteling

Genre van Musiek aan!

Cassette Tape

Program vir die Naweek:

​

Vrydag: 06 November 2020

14:00 - 18:00:  Aankoms

18:30 - 23:00:  Verwelkoming by Lapa

​

Saterdag: 07 November 2020

07:00 - 16:30:  Eie tyd

16:30 - 18:00:  Gesin en Groep Fotos

18:30 - 23:00:  Music is my Life of Memories (Hoof Lapa)

 Trek asseblief volgens jou gunsteling Genre van Musiek aan

​

Sondag: 08 November 2020

Kuier en Groet tot 'n volgende keer...

Etes vir die Naweek:

​

Vrydag: 06 November 2020

Worsbroodjie Braai: Alles word voorsien

​

Saterdag: 07 November 2020

Ontbyt en Middagetes is vir elke gesin soos hulle verkies

(Restaurant Beskikbaar)

​

Music is my Life of Memories Braai

(R250 p/p)

​

Sondag: 08 November 2020

Buffet Ontbyt (Opsioneel)

(R140 p/p)

0 DAYS TO THE EVENT
06 Nov 2020, 18:30
Serengeti Caravan Park
Music expresses that which cannot be put into words and cannot remain Silent
Can you make it?
Details

Karavaan / Tent

Tarief: R474 / n

  • 4 Persone per Staanplek

  • Een Voertuig per Staanplek

  • Prys is per nag per Staanplek

  • Slegs een tent of Karavaan per Staanplek

  • Ekstra Tent: R50 / n

  • Ekstra Persone: R50 p /p / n

  • Ekstra Voertuig: R50 / n

Chalets sonder Ablusie Geriewe

Pryse is per Chalet per nag vir aantal persone soos aangedui..

​

  • Ekstra persone is R50 p/p/n

  • Ekstra Voertuig: R50 p/n

  • R100 Admin Fooi per Chalet wat bespreek word

​

Klein Grashutte: Slaap 4

Huis Nr: 2,3,4,6,7

R810 / n

​​

Grashutte: Slaap 4

Huis Nr: A - F     

R810 / n

En-Suite Chalets

Pryse is per Chalet per nag vir aantal persone soos aangedui..

  • Ekstra persone is R50 p/p/n

  • Ekstra Voertuig: R50 p/n

  • R100 Admin Fooi per Chalet wat bespreek word

 

Gemsbok: Slaap 4

Huis Nr. G, 9

R900 / n​

​

Koedoe: Slaap 8

Huis Nr. K,1, 5

R1175 / n

​​

Hartbees: Slaap 10

Huis Nr. H

R1275 / n

Neem Kennis:

Elke gesin is verantwoordelik vir hul eie verblyf besprekings.
​
'n Verblyf verhoging van tussen 7% en 10% vir 2020 moet bygevoeg word. Nuwe pryse sal deurgegee word.
​
Betalings kan direk aan Serengeti gemaak word vir verblyf, sodra jy bespreek kan jy elke maand 'n gedeelte betaal of die volle bedrag tydens bespreking.
​
​

bottom of page